Charles "Buddy" Rogers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles "Buddy" Rogers (13 Augustus 1904 – 21 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fascinating Youth (1926), Wings (1927), Follow Thru (1930), en This Way Please (1937).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Charles "Buddy" Rogers | |
Geboortenaam | Charles Edward Rogers |
---|---|
Geboorte | (1904-08-13)13 Augustus 1904 |
Sterfte | 21 April 1999 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit